Skip to main content

SAMPRO

Hoe vertoon die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf en watter impak het die konflik tussen Rusland en Oekraïne op die internasionale suiwelmark? Alwyn Kraamwinkel van SAMPRO werp meer lig op dié onderwerp.