Verkope van suiwelprodukte daal

Verbruikers het in die jaar tot Maart 2022 minder suiwelprodukte gekoop. Die kleinhandelverkope van agt uit nege gemoniteerde suiwelprodukte was in die jaar tot Maart 2022 laer as in die vorige ooreenstemmende tydperk tot Maart