Implikasies vir boere wat vrywillig hul klinies gesonde melkkuddes vir bek-en-klouseer inent
]Om die verspreiding en verwoestende gevolge van bek-en-klouseer (BEK) te vermy, het melkboere in die BEK-aangetaste gebied van die Oos-Kaap versoek dat hul diere as ’n voorsorgmaatreël teen BEK ingeënt word. Dit is belangrik dat melkboere en die verwerkers wat hul melk afhaal, bewus is van die gevolge om hul gesonde kuddes teen BEK te […]
[Audio] – Interview: The Performance of the Dairy Industry & Expectation in Respect of the Rest of 2024
[vc_row][vc_column][vc_column_text css=””]An audio-only version of an interview with the CEO of SAMPRO regarding the performance of the dairy industry and the expectations with respect to the rest of 2024.[/vc_column_text][vc_empty_space][vc_column_text css=””] [/vc_column_text][/vc_column][/vc_row]
[Video] – Stand van die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf
Hoe vertoon die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf en watter impak het die konflik tussen Rusland en Oekraïne op die internasionale suiwelmark? Alwyn Kraamwinkel van SAMPRO werp meer lig op dié onderwerp.